MTBR ‘glibberige pad ondertoe’ – ekonome

Woensdag se mediumtermynbegrotingsraamwerk (MTBR) is onder meer bestempel as ‘n “glibberige pad ondertoe”, ” ‘n prentjie van fiskale agteruitgang” en “totaal nie in staat om die soustrein te briek nie”.

MTBR ‘glibberige pad ondertoe’ – ekonome Read More »