Winterhoop 2022 skop af

Leona Pienaar van MES praat oor vanjaar se WinterHOOP-projek. Sy vertel hoe jy betrokke kan raak deur klere en kos by meer as 140 versamelpunte dwarsoor die land te skenk vir hawelose mense.

Winterhoop 2022 skop af Read More »